Begin die reis (eBoek): Die belangrikste lewensbesluit wat jy ooit kan neem
Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.
In BEGIN DIE REIS sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.
Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op:
• Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
• Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
• Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.
Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.
As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en BEGIN DIE REIS sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.
1119608939

1.99 In Stock

by Angus Buchan

eBook

$1.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.
In BEGIN DIE REIS sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.
Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op:
• Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
• Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
• Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.
Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.
As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en BEGIN DIE REIS sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.

Product Details

ISBN-13: 9781431611867
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 05/14/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 80
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews