Die Hof Verdaag

Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die regswêreld ook propvol menslike drama, intrige,soms groot domheid en baie kere vol patos is.Dis 'n kleurvolle kaleidoskoop van die baie ligter fasette van die regspleging. In die geheel en ten diepste is dit die skrywer se eie nostalgiese, soms aweregse maar veral passievolle terugblik op sy eie moeisame klimtog teen die steil berghange van die regslandskap.

1124073048

5.49 In Stock
Die Hof Verdaag

Die Hof Verdaag

Die Hof Verdaag

Die Hof Verdaag

eBookfirst (first)

$5.49  $6.00 Save 8% Current price is $5.49, Original price is $6. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die regswêreld ook propvol menslike drama, intrige,soms groot domheid en baie kere vol patos is.Dis 'n kleurvolle kaleidoskoop van die baie ligter fasette van die regspleging. In die geheel en ten diepste is dit die skrywer se eie nostalgiese, soms aweregse maar veral passievolle terugblik op sy eie moeisame klimtog teen die steil berghange van die regslandskap.

Product Details

ISBN-13: 9780620620963
Publisher: Kees van Dijkhorst
Publication date: 06/23/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 5 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Kees van Dijkhorst is een van Suid-Afrika se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is 'n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en 'n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is 'n aktiewe boer.Kees van Dijkhorst is een van ons land se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is 'n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en 'n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is 'n aktiewe boer.
Professor of law and rector of University of South Africa (retired)
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews