Die Laaste Afrikanerleiers: "n Opperste toets van mag
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.
1113675346

23.49
In Stock
5
1

448Die Laaste Afrikanerleiers: "n Opperste toets van mag
448
23.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624058380 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 10/16/2012 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 448 |
File size: | 1 MB |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog