Agter die doellyn (eBoek): Glorieryke oomblikke in Springbokrugby met getuienisse en lewensverhale deur Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Morne Steyn, Juan Smith, Jannie en Bismarck du Plessis, Peter de Villiers ...
Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis. Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby ’n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. AGTER DIE DOELLYN vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995. AGTER DIE DOELLYN ... • bied ’n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. • bring hulde aan die pioniers van rugby. • bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw. AGTER DIE DOELLYN is ’n kosbare versamelaarsitem vir enige rugbyliefhebber.
1123482561

8.49
In Stock
5
1

176Agter die doellyn (eBoek): Glorieryke oomblikke in Springbokrugby met getuienisse en lewensverhale deur Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Morne Steyn, Juan Smith, Jannie en Bismarck du Plessis, Peter de Villiers ...
176
8.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9781431603244 |
---|---|
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd |
Publication date: | 07/15/2011 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 176 |
File size: | 7 MB |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog