Dae van oorlog (eBoek)
In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek ’n man met die naam Benaja na ’n nuwe begin. Hy het by ’n groep soldate aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskillige mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry.
Terwyl die genadelose en toenemend waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig. Oor die verloop van tien dae moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig – as hulle mekaar nie voor die tyd doodmaak nie.
DAE VAN OORLOG vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, ’n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.
1119734312

8.49
In Stock
5
1
Dae van oorlog (eBoek)
316Dae van oorlog (eBoek)
316
8.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9781431608058 |
---|---|
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd |
Publication date: | 06/05/2013 |
Series: | Bliss #01 , #1 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 316 |
File size: | 1 MB |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog