Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek): n Handleiding vir groei in groepe
Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van sy plan vir die organisasie, die opbou en die uitbreiding van sy kerk. In Geestelike groei deur kleingroepe vertel Dirkie van der Spuy van al die seën wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het en hoe elke ander gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in hulle kerke te herstel. Kleingroepe in gemeentes kan uiteindelik die basis vir gemeentegroei en herlewing wees.Hierdie boek is bedoel om te help voorsien aan die behoefte aan toerusting, om leiers te help om groepe effektief te laat funksioneer en lidmate te help om die volle seën van kleingroepe te beleef.
1122208504

6.99 In Stock

by Dirkie van der Spuy

eBook

$6.99  $7.95 Save 12% Current price is $6.99, Original price is $7.95. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van sy plan vir die organisasie, die opbou en die uitbreiding van sy kerk. In Geestelike groei deur kleingroepe vertel Dirkie van der Spuy van al die seën wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het en hoe elke ander gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in hulle kerke te herstel. Kleingroepe in gemeentes kan uiteindelik die basis vir gemeentegroei en herlewing wees.Hierdie boek is bedoel om te help voorsien aan die behoefte aan toerusting, om leiers te help om groepe effektief te laat funksioneer en lidmate te help om die volle seën van kleingroepe te beleef.

Product Details

ISBN-13: 9781415331712
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication date: 01/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews