Marico se mambas: Jagstories, liegstories, spookstories
Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940’s. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In “Dem Foel” het ’n Afrikaanse boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman. In “Marico se mambas” moet ’n boer sy danspassies ken om slang se kind te ontwyk. In “Pagel se sirkus” boesem miesies Pagel se skerp tong vrees in mens en dier in.
1112525046

10.99 In Stock
Marico se mambas: Jagstories, liegstories, spookstories

Marico se mambas: Jagstories, liegstories, spookstories

by Piet Swanepoel

eBook

$10.99  $17.54 Save 37% Current price is $10.99, Original price is $17.54. You Save 37%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940’s. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In “Dem Foel” het ’n Afrikaanse boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman. In “Marico se mambas” moet ’n boer sy danspassies ken om slang se kind te ontwyk. In “Pagel se sirkus” boesem miesies Pagel se skerp tong vrees in mens en dier in.

Product Details

ISBN-13: 9780798153348
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/27/2010
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 363 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940’s. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews