Nasleep
Sy misdade was vir die nasie, het hy by die verhoor betoog. Maar daardie volk stel nie meer belang nie. Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in ’n land wat nie meer vir hom plek het nie. As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van ’n ‘projek’ waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor vrae oor sy versluierde verlede. Nasleep speel hom rondom die millenniumwending af in Suid-Afrika en Londen, waar Paul kennis maak met ander Suid- Afrikaners in die diaspora. Ankerloos in dié afsydige stad en op soek na sy vrou wat hom verlaat het, vertoon Paul twee kante van sy persoonlikheid: die een dodelik, die ander kwesbaar. En algaande, deur transkripsies van Paul se WVK-sittings, ontbloot hierdie ontroerende roman die gesplete aard van een man se geskiedenis – ’n gewone mens meegesleur deur ’n oorheersende boosheid.
1113014568

3.49 In Stock
Nasleep

Nasleep

by Carel van der Merwe
Nasleep

Nasleep

by Carel van der Merwe

eBook

$3.49  $5.21 Save 33% Current price is $3.49, Original price is $5.21. You Save 33%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Sy misdade was vir die nasie, het hy by die verhoor betoog. Maar daardie volk stel nie meer belang nie. Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in ’n land wat nie meer vir hom plek het nie. As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van ’n ‘projek’ waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor vrae oor sy versluierde verlede. Nasleep speel hom rondom die millenniumwending af in Suid-Afrika en Londen, waar Paul kennis maak met ander Suid- Afrikaners in die diaspora. Ankerloos in dié afsydige stad en op soek na sy vrou wat hom verlaat het, vertoon Paul twee kante van sy persoonlikheid: die een dodelik, die ander kwesbaar. En algaande, deur transkripsies van Paul se WVK-sittings, ontbloot hierdie ontroerende roman die gesplete aard van een man se geskiedenis – ’n gewone mens meegesleur deur ’n oorheersende boosheid.

Product Details

ISBN-13: 9781415203019
Publisher: Huia (NZ) Ltd
Publication date: 04/21/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 405 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews