Roep van die woestynwind
Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding summier verbreek. Maar toe Denise die geleentheid kry om die antieke Nabatese stad Petra, waar Dale is, te besoek, het hy heel opgewonde geklink om haar weer te sien. Wanneer Denise egter in Petra aankom, het Dale spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer? Wie is die groep wat hulself die Arabiere vir Vryheid noem, en watter geheime bewaar hulle? Denise besluit om Dale te soek – want as hy nie meer deel van haar lewe wil wees nie, kan hy ten minste reguit en in lewende lywe vir haar sê!
1112525083

6.99 In Stock
Roep van die woestynwind

Roep van die woestynwind

by Malene Breytenbach
Roep van die woestynwind

Roep van die woestynwind

by Malene Breytenbach

eBook

$6.99  $7.31 Save 4% Current price is $6.99, Original price is $7.31. You Save 4%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding summier verbreek. Maar toe Denise die geleentheid kry om die antieke Nabatese stad Petra, waar Dale is, te besoek, het hy heel opgewonde geklink om haar weer te sien. Wanneer Denise egter in Petra aankom, het Dale spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer? Wie is die groep wat hulself die Arabiere vir Vryheid noem, en watter geheime bewaar hulle? Denise besluit om Dale te soek – want as hy nie meer deel van haar lewe wil wees nie, kan hy ten minste reguit en in lewende lywe vir haar sê!

Product Details

ISBN-13: 9780624050544
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/01/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 771 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde-Ooste het hy hulle verhouding  verbreek. Maar toe Denise die kans kry om die antieke stad Petra te besoek, lyk Dale opgewonde om haar te sien.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews