Solank verlange die sweep swaai
Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is ’n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand. Dit gaan oor die “roaring 40s” en die eerste onheilspellende tekens van middeljarigheid, oor egskeiding, enkelvaderskap, ontnugtering, ’n geliefde ma wat by die dood omdraai en die skrikwekkende relevansie van gruwelrolprente en popkultuur. Die geweld van die liefde en die verraderlike lugspieëlings van die digkuns is deurlopende temas. Solank verlange die sweep swaai is die woorde van iemand wat sy vertroue in die woordkuns verloor het, maar aanhou skryf omdat dit die enigste vorm van psigiese selfverdediging is wat hy min of meer verstaan. Dis die steierende gedagtes van ’n man wat dronkgeslaan word deur sy eie alledaagse stories uit ’n lewe wat al sy pogings tot begrip en filosofiese beskouing uitdaag en ondergrawe.
1120198557

12.43 In Stock
Solank verlange die sweep swaai

Solank verlange die sweep swaai

by Danie Marais
Solank verlange die sweep swaai

Solank verlange die sweep swaai

by Danie Marais

eBook

$12.43 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is ’n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand. Dit gaan oor die “roaring 40s” en die eerste onheilspellende tekens van middeljarigheid, oor egskeiding, enkelvaderskap, ontnugtering, ’n geliefde ma wat by die dood omdraai en die skrikwekkende relevansie van gruwelrolprente en popkultuur. Die geweld van die liefde en die verraderlike lugspieëlings van die digkuns is deurlopende temas. Solank verlange die sweep swaai is die woorde van iemand wat sy vertroue in die woordkuns verloor het, maar aanhou skryf omdat dit die enigste vorm van psigiese selfverdediging is wat hy min of meer verstaan. Dis die steierende gedagtes van ’n man wat dronkgeslaan word deur sy eie alledaagse stories uit ’n lewe wat al sy pogings tot begrip en filosofiese beskouing uitdaag en ondergrawe.

Product Details

ISBN-13: 9780624068433
Publisher: Tafelberg
Publication date: 06/30/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 112
File size: 804 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Danie Marais is ’n omroeper by die Kaapse radiostasie Smile 90.4FM, vryskutjoernalis en digter. Sy debuutbundel, In die buitenste ruimte (Tafelberg, 2006), ontvang die Ingrid Jonker-, Eugène Marais- en UJ-debuutprys. Aan sy tweede digbundel, Al is die maan ’n misverstand (Tafelberg, 2009), is die Suid-Afrikaanse letterkundetoekenning (SALA) vir poësie toegeken. Hy het die bloemlesing As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe (Tafelberg, 2009) saamgestel – ’n versameling van essays, briewe, kortverhale en strippe oor ervarings van emigrasie en/of verblyf in die buiteland. In 2010 is Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gepubliseer – ’n bloemlesing met gedigte van belowende, voorheen ongepubliseerde digters wat Marais saam met Ronel de Goede gekeur en saamgestel het. Marais skryf ’n gereelde rock-rubriek vir Beeld en Die Burger en is ’n medewerker van die koerantbylaag By waarvoor hy onder meer die maandelikse rubriek “Spookasem” oor letterkunde, flieks, kuns en popkultuur skryf. Hy het in 2012 die Media24 Legends-toekenning vir Leefstyljoernalis van die Jaar gekry en was in 2013 die naaswenner in dié kategorie.

Read an Excerpt

Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is ’n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand. Dit gaan oor die “roaring 40s” en die eerste onheilspellende tekens van middeljarigheid, oor egskeiding, enkelvaderskap, ontnugtering, ’n geliefde ma wat by die dood omdraai en die skrikwekkende relevansie van gruwelrolprente en popkultuur. Die geweld van die liefde en die verraderlike lugspieëlings van die digkuns is deurlopende temas. Solank verlange die sweep swaai is die woorde van iemand wat sy vertroue in die woordkuns verloor het, maar aanhou skryf omdat dit die enigste vorm van psigiese selfverdediging is wat hy min of meer verstaan. Dis die steierende gedagtes van ’n man wat dronkgeslaan word deur sy eie alledaagse stories uit ’n lewe wat al sy pogings tot begrip en filosofiese beskouing uitdaag en ondergrawe.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews